08 June, 2009

On-line writing course by Janie Oosthuysen at Skryfgeheime.co.za

Skryfgeheime - van idee tot publikasie - for more information see www.skryfgeheime.co.za
DIE TIEN-MODULE-PLAN MODULE 1: Uitgewers en storie-idees Die Afrikaanse kinderboekwêreld Waarom moet ek hierdie kursus doen? Meer oor uitgewers Hoe lyk ’n suksesvolle kinderboek? Die kind se sielkundige leesbehoeftes Waar kry ek idees? Werkstukke: 1. Doen ’n taak oor die skryf van kort sinne 2. Skryf ’n Littelosmaker MODULE 2: Suksesvolle storielyne ’n Reeks gebeurtenisse Verslaan-die-monster Die Aspoestertjie-verhaal Die Heen-en-terug-verhaal Die Soektog of Sending Hoe affekteer ’n storie die leser? Vertrekpunte: Hoe ontstaan ’n storie? Werkstukke: 1. Begin skryf karaktersketse 2. Begin ontwikkel jou storie-idee 3. Doen Vertaaltaak 1 MODULE 3: Dinamiese karakters Die hoofkarakter in mý lewe Opwindende storieboekkarakters Die geheime van Harry Potter Hoofkarakters is helde, nie lamsakke nie Begin skep jou eie karakters Benut die Karakterkaart Werkstukke: 1. Voltooi twee Karakterkaarte 2. Doen Vertaaltaak 2 MODULE 4: Die Storie-uitbouer Voorwaardes vir ’n suksesvolle intrige Die bou van ’n storie Die Storie-geraamte Die 5-minuut-metode Die Storie-uitbouer Werkstukke: 1. Voltooi die Storie-geraamte 2. Voltooi die Storie-uitbouer MODULE 5: Waar en wie? Waar op die aardbol is die karakters? Skep ’n eie wêreld Die Plekkaart Wat is gesigspunt? Die beste karakter vir ’n spesifieke gesigspunt Die eerstepersoonsverteller Die alwetende verteller Die derdepersoonsverteller Werkstuk: Skryf een hoofstuk met klem op gesigspunt MODULE 6: ’n Sterk begin Voorwaardes vir ’n sterk begin Drie voorbeelde van ’n sterk begin Nog ’n sterk begin Weet jy steeds nie waar om te begin nie? Begin skryf die BEGIN Toets die begin met ses vonkvrae Werkstukke: 1. Analiseer ’n begin 2. Skryf die begin van jou verhaal MODULE 7: “Praat mense so?” “Praat mense so?” Sewe voorwaardes vir goeie dialoog Die sleutel tot goeie dialoog Geslagsverskille en dialoog Direkte en indirekte dialoog TOETS jou dialoog Werkstuk: Skryf een hoofstuk met klem op dialoog MODULE 8: Gee die middel lyf Boeke vir alle ouderdomsgroepe Hoofstukke, tonele en paragrawe Wat is stimulus-en-reaksie? Die middel van jou verhaal Lekker ou konflik Begin skryf die MIDDEL Wat van skrywersblok? TOETS die middel Werkstuk: Skryf die middel van jou verhaal MODULE 9: Kikker die vaal kolle op Gebruik vier treffertegnieke: • Wys en/of vertel • Die geheime van lyftaal • Humor • Die Flitslig-metode Die einde van jou verhaal Toets die einde met vyf vonkvrae Ruk jou storie reg Op soek na TEMA Werkstukke: 1. Skryf die einde van jou verhaal 2. Voltooi die manuskrip en stuur dit in vir ’n keurdersverslag MODULE 10: Eerste indrukke En jy het gedink jy’s klaar Styg uit bo die massa Kontak die regte uitgewer Verstaan jou uitgewer “Wat is mý regte?” Hou jou boek aan die lewe Die pad vorentoe … Werkstuk: Skryf ’n sinopsis en voorleggingsbrief

No comments: